|
|
Biografie dr.Arie Hendrik Bogaards
Dr.Arie Hendrik Bogaards is in 1954 in Swartruggens in Suid-Afrika gebore. Sy ouers het uit Nederland geëmigreer. |
![]() dr. A.H. Bogaards (geb. 1954) |
|
|
U kunt meteen doormiddel van email aan het adres van dr. A.H. Bogaards reageren
Meer informatie op de homepage ("Thuispagina") van dr. A.H. Bogaards | |
|
Dr. Bogaards se eerste gemeente was Cullinan, waar hy in 1984 bevestig is. Sedert 1986 bedien hy die gemeentes Daniëlskuil en Delporthoop in die Noordkaap. Daniëlskuil, waar sy pastorie is, is 150 km. vanaf Kimberley. Die twee gemeentes is 100 km. uit mekaar. Sy doktorsgraad in dogmatiek ontvang hy op 19 September 1997. Die titel van sy proefskrif was Die Christologie van Hermann Friedrich Kohlbrugge (1803-1875). |
![]() Kerkgebouw te Daniëlskuil RSA |